Latest News

Interview

Radio: Mikotoksien-analises by graan

Hannalien Meyer, ’n tegniese spesialis by die Suid-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL), vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die mikotoksien-analises wat by dié organisasie in graan, oliesade en verwante produkte gedoen word.

Read More »
Interview

Sorghum-verwerking vir menslike gebruik

Wiana Louw, Hoofbestuurder van die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor sorghum-verwerking vir menslike gebruik, asook oor die “Sorghum in die 21ste eeu”-konferensie wat van 9 tot 12 April 2018 by die Century City-konferensiesentrum in Kaapstad plaasvind. Luister nou na dié gesprek.

Read More »