SA Graanlaboratorium se Raad van Direkteure

Die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) se raad van direkteure vir 2018/19 is tydens die algemene jaarvergadering aangewys. Sewe bedrywe wat by die SAGL se dienste betrokke is en as rolspelers kwalifiseer, nomineer die direkteure. Boikanyo Mokgatle is herkies as voorsitter vir die termyn en die ondervoorsitter is De Wet Boshoff. 

Die bedrywe en verteenwoordigers is die volgende: 

  • Bakkersbedryf – Geoff Penny 
  • Teling – Arthur Schröder en André du Toit 
  • Produksie – Derek Matthews (mielies), dr Marinda Visser (koring), Gerrit Roos (sojabone), Jannie de Villiers (alternatiewe direkteur) 
  • Verwerking – Boikanyo Mokgatle (mielies), Kevin Clarke (koring) 
  • Verwerking – De Wet Boshoff (veevoer) 
  • Navorsing – dr Erhard Briedenhann (dagbestuurslid) Opberging – Mariana Purnell (dagbestuurslid) 
  • Handel – Dirk Kok

Author:

SAGL

The Southern African Grain Laboratory is an accredited laboratory, established in 1997 as a reference laboratory on request of the South African Grain Industry. We measure, so that you know!

Quality overview of the 2020 maize crop

A total of 890 composite samples, representing white and yellow maize of each production region, were received and analysed to determine their quality. The samples consisted of 516 white and 374 yellow maize samples.

READ MORE →