OUR LOCATION

The Grain Building,
Agri-Hub Office Park
The Willows, 0040

GENERAL ENQUIRIES

CONTACT US

Tel: +27 12 807 4019
Fax: +27 86 216 7672

Tag: Testing Is Fun

Reports

The Chairman’s Report 2019

During 2019, SAGL was presented with a certificate of recognition from the South African National Accreditation System (SANAS) for the successful maintenance of its ISO 17025 Accreditation for more than 20 years…

Read More →
Interview

Radio: Gluten Is ‘n Proteïen Wat in Grane Soos Koring en Gars Voorkom

Gluten is ‘n proteïen wat in grane soos koring en gars voorkom. Dit het ongelukkig toenemend ‘n slegte naam onder gesondheidsbewuste verbruikers begin kry. Theresa de Beer van die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium werp lig op dié onderwerp.

Read More →
Interview

Radio: Mikotoksien-Analises by Graan

Hannalien Meyer, ’n tegniese spesialis by die Suid-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL), vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die mikotoksien-analises wat by dié organisasie in graan, oliesade en verwante produkte gedoen word. Luister nou na dié gesprek (10 Januarie 2018).

Read More →
Interview

Sorghum-Verwerking Vir Menslike Gebruik

Wiana Louw, Hoofbestuurder van die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor sorghum-verwerking vir menslike gebruik, asook oor die “Sorghum in die 21ste eeu”-konferensie wat van 9 tot 12 April 2018 by die Century City-konferensiesentrum in Kaapstad plaasvind. Luister nou na dié gesprek.

Read More →
Interview

Sorghum se Veelsydigheid Onder Die Vergrootglas

Sorghum is ‘n gewas wat meer as een gebruik het en wat beslis ‘n rol in voedselsekerheid kan speel. Dit is veral in Afrika ‘n gewilde gewas om te verbou en te verbruik.

Read More →
Events

Visit Us at the Yearly Agri Gauteng Ekspo – 7-9 August 2019

The yearly Agri Gauteng Ekspo, in proud partnership with Agri SA Come and visit our stall between the 7th – 9th of August 2019 @ …

Read More →