Categories
- Announcements (2)
- Crop Protection Division (1)
- Events (1)
- Maize (3)
- Mycotoxins (1)
- Reports (2)
- SAGL (11)
- Interview (5)
- SAGL Laboratories (1)
- Sorghum (2)
- Soybeans (4)
- Sunflower (3)
- Wheat (10)
Select by Date
- January 2021 (1)
- October 2020 (1)
- September 2020 (1)
- August 2020 (2)
- July 2020 (1)
- June 2020 (1)
- May 2020 (1)
- March 2020 (1)
- January 2020 (1)
- December 2019 (1)
- November 2019 (2)
- October 2019 (1)
- September 2019 (1)
- August 2019 (1)
- July 2019 (6)
- June 2019 (1)
- May 2019 (1)
- January 2019 (2)
- November 2018 (3)
- October 2018 (1)
- September 2018 (1)
- August 2018 (2)
- July 2018 (1)
- May 2018 (1)
- January 2018 (1)
- September 2017 (1)
- August 2017 (1)
- July 2017 (1)
- March 2017 (1)
Category: SAGL
Graanlaboratorium Kry Erkenning Vir Twee Dekades se Hoë Standaard
Ter bevestiging van die SA Graanlaboratorium (SAGL) se standaard van werk en dienste het die Suid-Afrikaanse Nasionale Akkreditasiestelsel (SANAS) in 2019 ‘n sertifikaat van erkenning aan die SAGL toegeken vir voldoening van die ISO 17025 Akkreditasie vir langer as twintig jaar.
Radio: Gluten Is ‘n Proteïen Wat in Grane Soos Koring en Gars Voorkom
Gluten is ‘n proteïen wat in grane soos koring en gars voorkom. Dit het ongelukkig toenemend ‘n slegte naam onder gesondheidsbewuste verbruikers begin kry. Theresa de Beer van die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium werp lig op dié onderwerp.
Radio: Mikotoksien-Analises by Graan
Hannalien Meyer, ’n tegniese spesialis by die Suid-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL), vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die mikotoksien-analises wat by dié organisasie in graan, oliesade en verwante produkte gedoen word. Luister nou na dié gesprek (10 Januarie 2018).
Sorghum-Verwerking Vir Menslike Gebruik
Wiana Louw, Hoofbestuurder van die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor sorghum-verwerking vir menslike gebruik, asook oor die “Sorghum in die 21ste eeu”-konferensie wat van 9 tot 12 April 2018 by die Century City-konferensiesentrum in Kaapstad plaasvind. Luister nou na dié gesprek.
Graan Sorghum: Die Evaluasie van Verskillende Sorghumkultivars
Dié van u wat graansorghum verbou, moet gerus na hierdie lekker onderhoude luister! Lise Roberts het ‘n breedvoerige gesprek met Wiana Louw van die Suid-Afrikaanse Graanlaboratorium oor hierdie gewas en die evaluasie van verskillende sorghumkultivars.
Sorghum se Veelsydigheid Onder Die Vergrootglas
Sorghum is ‘n gewas wat meer as een gebruik het en wat beslis ‘n rol in voedselsekerheid kan speel. Dit is veral in Afrika ‘n gewilde gewas om te verbou en te verbruik.
SAGL now offers Vitamin D2 testing
The Southern African Grain Laboratory (SAGL), ac creditedwith South African National Accreditation System (SANAS), was recently accredited to perform Vitamin D2 testing on fortified bread, making it the first accredited laboratory in South Africa.
SA Graanlaboratorium se Raad van Direkteure
Die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) se raad van direkteure vir 2018/19 is tydens die algemene jaarvergadering aangewys. Sewe bedrywe wat by die SAGL se dienste betrokke is en as rolspelers kwalifiseer, nomineer die direkteure.
Graanlaboratorium Onderskei Hom Met Standaarde en Erkenning
Die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) het sy relevansie en reputasie as ‘n voorkeur-verwysings laboratorium sowel plaaslik as internasionaal herbevestig.
Graanlaboratorium Slaag Vele Toetse in 20e Jaar
Benewens ‘n toename in ontledings van graankwaliteit en verbreding van hulle kliëntebasis, was ‘n hoogtepunt in die Suider Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) se twintigste bestaans jaar die ingebruikneming van ‘n bykomende laboratorium in 2017.
Dive straight into the feedback!Login below and you can start commenting using your own user instantly