OUR LOCATION

The Grain Building,
Agri-Hub Office Park
The Willows, 0040

GENERAL ENQUIRIES

CONTACT US

Tel: +27 (0)12 807 4019
Fax: +27 (0)86 216 7672

Tag: Wheat Focus | Koringfokus

SAGL Laboratories

Covid-19: Impact on Grain, Food and Feed Testing Laboratory

With the announcement of the lockdown in South Africa during March 2020, most testing laboratories were indicated as essential services. The SA Grain Laboratory (SAGL), as an important link in the grain and oilseed food and feed value chain, continued delivering this important service to the industry to support an uninterrupted food supply to humans and animals.

Read More →
SAGL

Graanlaboratorium Slaag Vele Toetse in 20e Jaar

Benewens ‘n toename in ontledings van graankwaliteit en verbreding van hulle kliëntebasis, was ‘n hoogtepunt in die Suider Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) se twintigste bestaans jaar die ingebruikneming van ‘n bykomende laboratorium in 2017.

Read More →
Wheat

Kwaliteitsresultate van 2016/’17 se Koringoes

Altesaam 337 koringmonsters wat 24 van die graanproduksiestreke verteenwoordig is deur die SA Graanlaboratorium ontvang en ontleed vir die kwaliteitsontleding van die 2016’17-koringoes. Kommersiële graanopbergers het 316 monsters geneem en in gestuur en 21 monsters was direkte lewerings aan koringmeulens.

Read More →
SAGL

SA Graanlaboratorium: 20 Jaar Trots Suid-Afrikaans

In sy twintigste bestaanjaar kon die SA Graanlaboratorium (SAGL) met die eendragtige steun van rolspelers in die graanbedryf, huidige en voormalige raadslede en trotse personeel sy nederige beginjare en latere prestasies herleef.

Read More →
Crop Protection Division

Grain Laboratory Expanded to Include Crop Protection

The SA Grain Laboratory (SAGL) has expanded the scope of analysis by adding a Crop Protection Division. Once accreditations are in place, the SAGL Crop Protection Division will be able to provide this independent service to the broader agricultural community in Southern Africa.

Read More →