Radio: Gluten is ‘n proteïen wat in grane soos koring en gars voorkom
Gluten is ‘n proteïen wat in grane soos koring en gars voorkom. Dit het ongelukkig toenemend ‘n slegte naam onder gesondheidsbewuste verbruikers begin kry. Theresa de Beer van die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium werp lig op dié onderwerp. (20 September 2018).