Die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium speel ‘n integrale rol in die landboubedryf deur middel van hoogs geakkrediteerde ontledings en kwaliteitstoetse van graan en oliesaad. Plaas TV het onlangs ‘n onderhoud met Wiana Louw van SAGL gevoer en dit vorm deel van ‘n hele reeks oor die doen en late van SAGL wat Plaas TV beplan.
Registration and monitoring of agricultural remedies: The role of testing facilities.
Agricultural remedies form an important part of the agricultural industry. The Crop Protection Division of the Southern African Grain Laboratory has ISO/IEC 17025 accreditation, as well as OECD GLP compliance, which is required to assist the industry to comply with South African regulations.