Sorghum-verwerking vir menslike gebruik
Wiana Louw, Hoofbestuurder van die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor sorghum-verwerking vir menslike gebruik, asook oor die “Sorghum in die 21ste eeu”-konferensie wat van 9 tot 12 April 2018 by die Century City-konferensiesentrum in Kaapstad plaasvind. Luister nou na dié gesprek.