Sorghum is ‘n gewas wat meer as een gebruik het en wat beslis ‘n rol in voedselsekerheid kan speel. Dit is veral in Afrika ‘n gewilde gewas om te verbou en te verbruik. Elsa Esterhuizen gesels in 20 Junie se aflewering van Grootplaas met Wiana Louw van die SA Graanlaboratorium oor hierdie gewas en sy gebruike, asook die navorsing wat SAGL in hierdie verband doen. Daarna kyk ons ook na wat op King Price se landbou-versekeringspyskaart beskikbaar is.
Elevating Laboratory Standards: 2026 Technical Training at SAGL
Master technical precision with SAGL’s 2026 laboratory training. Expert courses in grain analysis, milling, and quality control for the South African market.