Radio: Mikotoksien-analises by graan

Hannalien Meyer, ’n tegniese spesialis by die Suid-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL), vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die mikotoksien-analises wat by dié organisasie in graan, oliesade en verwante produkte gedoen word. Luister nou na dié gesprek (10 Januarie 2018).